Fairland Graad R-sentrum

Fairland Gr. R-sentrumGraad R

Ons is tans in die bevoorregte posisie om te spog met ses gr. R- klasse.
• Elke klas bestaan uit ‘n maksimum van 27 leerders.
• Skoolgereedmaking is ‘n voorvereiste asook ‘n noue skakeling met gr. 1-
opvoeders.
• Die skool bied aantreklike lokale en ‘n aparte speelgrond wat goed toegerus is met              moderne apparaat.
• Musiekbeluistering word op ‘n weeklikse basis aangebied.
• Vrydae bak-en-brou ons, iets wat die kleuters terdeë geniet.
• Instappies word deur die jaar na goeddunke gereël.
• Die gr. R-sentrum maak gebruik van die dienste van die arbeids- en spraakterapeute en opvoedkundige sielkundiges wat die skool besoek. Kleuters kan na hulle verwys word.

vinknes

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s